{"id":288,"date":"2026-09-29T11:41:22","date_gmt":"2026-09-29T09:41:22","guid":{"rendered":"https:\/\/daagonsuit.co.za\/?page_id=288"},"modified":"2026-09-29T11:41:22","modified_gmt":"2026-09-29T09:41:22","slug":"wie-is-ek","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/daagonsuit.co.za\/index.php\/wie-is-ek\/","title":{"rendered":"Wie is ek?"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"has-normal-font-size wp-block-paragraph\">Ek is doktor Christa van Staden en het &#8216;n honneursgraad in begaafdekindonderwys (1991) en &#8216;n meestersgraad in ortopedagogiek, met &#8216;n spesifieke fokus op die begaafde onderpresteerder (1993). Ek het egter vir my PhD na tegnologie in die onderwys oorgeskakel, met die gevolg dat ek onbewus daarvan was dat navorsing oor begaafde kinders basies doodgeloop het in Suid-Afrika. Ek is dus besig om my fokus terug te skuif aangesien die onderwys nie kan verander indien daar nie navorsing beskikbaar is oor die behoeftes van begaafde leerders nie. My volledige CV is beskikbaar op my persoonlike webblad, naamlik <a href=\"https:\/\/christavanstaden.com\/my-afrikaanse-cv\/\">christavanstaden.com<\/a>.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-normal-font-size wp-block-paragraph\">Met Afrikaans, Geografie en Opvoedkunde as hoofvakke vir my aanvanklike BA(Ed) kwalifikasie, sal ek aanvanklik spesifiek op hierdie drie areas fokus wanneer ek uitdagende leertake ontwerp. Ek sal ook inligting deel oor tegnologie en die moontlikhede van tegnologie vir die onderwys en opvoeding van begaafde leerders. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n\n\n\n<hr class=\"wp-block-separator has-alpha-channel-opacity\"\/>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek geniet die onderwys, maar met het die onderwys verlaat om op navorsing te fokus. Ek geniet dit om met ouers en kinders en onderwysers te werk wat wil leer, ontwikkel en saamwerk. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-normal-font-size wp-block-paragraph\">(sien my <a href=\"https:\/\/xviikonsultante.co.za\/index.php\/2025\/10\/10\/wat-kan-jy-van-xvii-konsultant-verwag\/\"><strong>blog<\/strong><\/a> inskrywing daaroor). Klik op die regte blok hieronder om na die spesifieke afdeling van die DOU-winkel geneem te word, of klik op DOU-Winkel om al die produkte te sien. Lewer gerus kommentaar, ek sal graag wil weet hoe ek produkte kan verbeter, of hoe bruikbaar jy dit vind.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek is doktor Christa van Staden en het &#8216;n honneursgraad in begaafdekindonderwys (1991) en &#8216;n meestersgraad in ortopedagogiek, met &#8216;n spesifieke fokus op die begaafde onderpresteerder (1993). Ek het egter vir my PhD na tegnologie in die onderwys oorgeskakel, met die gevolg dat ek onbewus daarvan was dat navorsing oor begaafde kinders basies doodgeloop het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_jetpack_hide_featured_image":false,"_jetpack_featured_image_duplicate_dismissed":0,"footnotes":""},"class_list":["post-288","page","type-page","status-publish","hentry"],"jetpack_sharing_enabled":true,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/daagonsuit.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/288","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/daagonsuit.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/daagonsuit.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/daagonsuit.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/daagonsuit.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=288"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/daagonsuit.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/288\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":289,"href":"https:\/\/daagonsuit.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/288\/revisions\/289"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/daagonsuit.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=288"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}